arrow.gif (59 bytes)GO TO:  AFRIKAANS | WAGON WHEEL PICS | REPORTS / VERSLAE
-

The Wagon Wheel routes give you access to a less well known part of Montagu’s district and are suitable for both 4x2 and 4x4 vehicles, although some of the sectors are extremely difficult and can only be traversed by 4x4’s, preferably fitted with diff-locks as well.

Die Drive Out magazine rates the 4x4 section as, “…trail options ranging from challenging to hair-raising, plus one where recovery back-up is crucial.”

The Wagon Wheel routes traverse over three adjacent farms in the north-western region of Montagu’s district. It offers a circular route for 4x2’s, linked at various places with more difficult “escape” routes or detours for 4x4’s only.

The Rubicon Canyon, only accessible for short-wheel based 4x4’s was added to the Wagon Wheel menu lately.

There is a lot of wild life on the farm and you can expect to see grysbok, springbok, duiker, grey rhebok, klipspringers, dassies, caracal, jackal and baboon in this area. If you are lucky you may spot the black eagles and jackal buzzards as well.

The 4x2 section of the route runs mainly through Karoo veld and patches of valley bush. The 4x4 section runs through growths of protea an erica on the mountain slopes. Both sections take you to look-out points from where you can get views over the surrounding mountainous landscape.

Visit the website www.karooadventures.co.za for more info about these routes.

ban3_facilities.gif (630 bytes)

There are 3 self-catering cottages and 7 camping sites - of which only 2 have ablution facilities - along the route.
There are also several mountain bike and quad-bike routes on the farm.

The total distance of all the routes along the off-road trail is 50 km.
It is situated next to the R318, 200 km from Cape Town and   35 km from the turn-off at the N1. Montagu is   45 km further along the R318.

From the N1: Turn off from the N1 between De Doorns and Touwsrivier, following the R318 towards Montagu. Turn off to Wagon Wheel on the left after 35km on this road.
From Montagu: Follow the R318 in the direction of the N1 for 45 km. Turn off to the right at the "Wagon Wheel" signpost.

For bookings contact Braham van Zyl at tel 021 975 6531, fax 021 975 4466 or by email braham@explore-sa.com for an entry form.

arrow.gif (59 bytes)RETURN TO: ADVENTURES
arrow.gif (59 bytes)GO TO:  ENGLISH | WAGON WHEEL PICS
| REPORTS / VERSLAE | TOP OF PAGE
-

Wagon Wheel gee jou toegang tot ‘n heel onbekende deel van Montagu se distrik. Dit bied ryplek vir beide 4x4 en 4x2 bestuurders.

Die roete gaan oor drie plase in die bergagtige deel noord-wes van Montagu. Die hoofsirkel is toeganklik vir 4x2’s, maar daar is op hierdie deel van die roete ‘n hele paar interessante tussenroetes vir 4x4’s. Die hor berge bied ‘n moeiliker deel waar verskeie 4x4 roetes uitgel is.

Die Drive Out tydskrif beskryf die 4x4 deel as, “…trail options ranging from challenging to hair-raising, plus one where recovery back-up is crucial.”

Die “Rubicon” uitdaging, waar net kort-asafstand voertuie dit in ‘n diep kloof in kan waag, is die nuutste toevoeging tot Wagon Wheel se spyskaart.

Daar is heelwat wild in daardie omgewing en ons kan verwag om grysbokke, springbokke, duikers, vaalribbok, klipspringers, dassies en bobbejane te sien. Ons mag ook gelukkig te wees om witkruisarende te sien.

Die 4x2 roete gaan hoofsaaklik deur karooveld, met gedeeltes valleibosse. Die 4x4 roete wat die berge op gaan, loop deur dik plate protea- en heideveld. Beide die 4x2 en 4x4 roetes gaan by punte verby, vanwaar die besoeker oor die berglandskap kan uitkyk.

Maak ‘n draai by die webblad www.karooadventures.co.za vir meer inligting oor Wagon Wheel.

ban3_fasiliteite.gif (682 bytes) Daar is 3 oornaghuise en 7 kampeerplekke - met net by 2 toilet en wasgeriewe. Daar is ook verskeie roetes vir bergfietse en vierwiel motorfietse.
Die totale afstand van veldryroetes is 50 km.
Dit is teen die R318 en 200 km vanf Kaapstad en 35 km vanaf die afdraai by die N1 gele. Montagu l 45 km verder aan op die R318.

Vanaf die N1: Draai vanaf die N1 tussen de Doorns en Touwsrivier by die R318 roete na Montagu af. Draai na sowat 35 km op hierdie pad links in by die "Wagon Wheel" bordjie.
Vanaf Montagu: Ry vir sowat 45 km vanaf Montagu met die R318 tot by die "Wagon Wheel" naambordjie aan die regterkant van dei pad.

Vir bespreking en meer inligting, kontak Braham by tel 021 975 6531, faks 021 975 4466 of epos braham@explore-sa.com

None / geen.