ban3_leeubos.gif (2941 bytes)

arrow.gif (59 bytes)GO TO:  AFRIKAANS | LEEUENBOSCHFONTEIN PICS | REPORTS / VERSLAE
June 2001

For visitors, driving from Cape Town along the N1 to the north, the town of Touws River is the gateway to the Great Karoo. It is located on the banks of the river with the same name. In November 1877 a station by the name of Montagu Road was opened on the then newly built railway line to the north. In 1883 the name was changed to Touws River.

Travelers only speeding past this once lively railway settlement, will never discover any of the hidden gems of this district. The odd adventurer turning off the highway will be surprised to see wheatfields, vineyards, orchards and grazing fields hidden behind the hills surrounding the town.

Being part of the Karoo, one can indeed see flocks of sheep grazing on the hillsides. Visitors to the area are normally surprised to learn that the biggest ostrich farm in South Africa can be found on the eastern outskirts of the town

The owner of our weekend destination, the farm Leeuwenbosch Fontein, is a builder from the Swartland. He calls this enormous stretch of land his “beach” property, as he basically paid about the same for this farm as other people would be willing to pay for coastal properties. After purchasing it a few years ago, he immediately started renovating the main homestead and some labourer’s cottages, converting it to tourism accommodation.

He also cleared some of the old tracks and roads and laid out a 4x4 trail. Some sections of this trail are just as difficult to negotiate as the much feared Wupperthal trail itself. After Eksplôr SA’s first visit to the farm, he even opened a special 4x2 trail for us.

Visit webpage www.leeuwenboschfontein.co.za for more information about the farm.

ban3_facilities.gif (630 bytes)

Main House: A self-catering unit with an enormous kitchen and 4 bedrooms. The outdoor lapa and braai area can accommodate 30 guests.
Moira's Cottage: Next to the main house, accommodating 9 guests in 2 bedrooms.
Willow Cottage: 2 bedroom cottage at the camp site, accommodating 8 guests. There is no electricity at the hut.
Camping Site: Under the willow trees next to a dam. Facilities include a “donkey” heated showers, toilets, a changing room and outdoor kitchen.
Mountain hut: On top of the mountain along the 4x4 route.
Landing strip: For smaller aircraft.

4x4 route: 18 km. 4x2 / 4x4 route: 30 km.
Leeuwenboschfontein is about 2 hours drive (200 km) from Cape Town and 38 km from the R318 turn-off at the N1. De Doorns is 62 km and Montagu 52 km away.
From the farm Leeuwenboscfontein.

Contact Jan du Plessis at 082 891 5911 or 022 482 2768.
Book with Braham van Zyl at 082 457 0019 or email braham@explore-sa.com to book for events on the Eksplôr SA programme.


arrow.gif (59 bytes)RETURN TO: ADVENTURES
arrow.gif (59 bytes)GO TO:  ENGLISH | LEEUENBOSCHFONTEIN PICS
| REPORTS / VERSLAE | TOP OF PAGE
Junie 2001

Touwsrivier lę op die suidelike rant van die Groot Karoo. Min mense besef dat dit uit meer as net ‘n dorpie langs die N1 bestaan. Die distrik se ligging maak dit ideaal vir die verbouing van graan, wingerd, vrugte en lusern. Synde in die Karoo te wees, is skaapboerdery vanselfsprekend. Een van die grootste volstruisplase in die land is net buite die dorp geleë.

Die dorp het sy ontstaan te danke aan die treinspoor wat in die laat 1870’s daar verby gebou is. Die naam wat aanvanklik aan die spoorweghalte op daardie punt toegeken is, was Montagu Weg. In 1883 is dit na Touwsrivier verander. Die woord “touw” is ‘n vervorming van die Hottentottaal en het moontlik “weg” of “pas” beteken. Met die afskaling van spoorbedrywighede het die dorp ‘n ernstige ekonomiese agteruitgang ervaar. Verskeie boere moes hulle dus tot toerisme as alternatiewe bron van inkomste wend.

Die eienaar van die plaas Leeuwenboschfontein is ‘n Swartlandse bouer wat vir hom ‘n groterige “stranderf” van ‘n paar duisend hektaar in die Karoo gekoop het. Hy het daarna dadelik begin om die ou plaaspaaie weer rybaar te maak, 4x4 paaie uit te lę en al die huise op die plaas vir gasteverblyf in te rig. Na Eksplôr SA se eerste verkenningsbesoek aan die plaas het hy ook spesiaal ‘n netwerk paaie vir 4x2’s op die plaas uitgelę.

Besoek webblad www.leeuwenboschfontein.co.za vir meer inligting.

ban3_fasiliteite.gif (682 bytes)

Hoofhuis: Dit is ‘n selfsorgeenheid met groot plaaskombuis en 4 slaapkamers. Daar kan tot 25 gaste in die sitkamer vir ‘n mini-konferensie aansit. Daar is verskeie kaggels en braaiplekke in die huis. Die buitelapa en braaiarea kan tot 30 gaste neem. Daar is ‘n swembad by die lapa.
Moira's Cottage: Dit is langs die hoofhuis en kan tot 9 gaste in 2 slaapkamers huisves.
Wilgerhuisie: ‘n 2 slaapkamer hut by die kampplek wat 8 gaste kan akkommodeer. Daar is geen elektrisiteit nie.
Kampering: Onder wilgerbome teen ‘n dam. Daar is toilette, storte, ‘n aantrekkamer en kampkombuis.
Berghut: Langs 4x4 roete vir piekniekgeleenthede
Aanloopbaan: ‘n Aanloopbaan vir kleiner vliegtuie.

4x4 Roete: 18 km lank; 4x2 / 4x4 Roete: 30 km

Leeuwenboschfontein is sowat 2 uur se ry (200 km) vanaf Kaapstad en 38 km vanaf die R318 afdraai op die N1. De Doorns is 62 km weg en Montagu 52 km.
Vanaf die plaas Leeuwenboschfontein.
Kontak Jan du Plessis by 082 891 5911 of 022 482 2768.
Kontak Braham van Zyl by selfoon 082 457 0019 of e-pos braham@explore-sa.com om vir die uitstappies op die Eksplôr SA program te bespreek.
None / geen.