arrow.gif (59 bytes)GO TO:  AFRIKAANS | GROOT TOREN PICS | REPORTS / VERSLAE
Groot Toren’s route is relatively easy and suitable for both 4x2’s and 4x4’s. The first section to the mountain plateau is fairly steep. You must deflate your vehicle’s tyres to at least 1,5 bar and 4x2’s must add about 200 kg of extra weight above the rear axle to prevent unnecessary wheel spin, causing damage to the road surface. Although there are a few special detours where only 4x4’s with low range will be able to go, a 4x2 will easily complete the entire circle route.

This is an excellent route for beginner 4x4 drivers and those with the super luxury off-road vehicles as there are no dongas, "middelmannetjies" or rough rocky surfaces where the vehicles can be damaged. Even the reeds en shrubs along the side of the trail are cut away in such a way that your vehicle will hardly get any scratches if you drive carefully. Normal driving time, with numerous stops included, is about four hours.

The rich variety of fynbos plants at Groot Toren is this route’s best selling point. The panoramic views over the Robertson Karoo landscape is a bonus. On a clear day you can even see the Bredasdorp coastline from one of the viewpoints. An A-frame mountain hut, situated next to the trail at one of the higher spots, will most probably encourage you to come back to this very special mountain kingdom, sharing it with someone special.

This route, together with Zevenfontein, in the southern part of the Robertson district offer visitors access to some of the Western Cape’s best preserved areas of renosterbos and fynbos veld. You dare not miss an opportunity to visit this area.

ban3_facilities.gif (630 bytes) There are six backpacker-type rooms, each one with a double bed, as well as camping sites at the start of the route. Basic kitchen facilities, "donkie" heated showers and flush toilets are available.
There is also an A-frame mountain hut, which can accommodate four guests, in the mountain. It can only be reached by off-road vehicles.
Phone Jacki or Marinda Oothuizen at 023 625 1858 for bookings.
There are several guesthouses and self catering units in McGregor (11 km away). Contact McGregor Tourism at 023 625 1954 for more information.
The off-road route is about 25 km long.
Groot Toren is 11 km from McGregor and 31 km from Robertson.
For bookings contact Jacki & Marinda Oosthuizen 082 378 3987 or 0230 625 1858.

arrow.gif (59 bytes)RETURN TO: ADVENTURES
arrow.gif (59 bytes)GO TO:  ENGLISH | GROOT TOREN PICS
| REPORTS / VERSLAE | TOP OF PAGE
Groot Toren bied ‘n redelik maklike roete en is vir beide 4x2’s en 4x4’s geskik. Die eerste deel tot op die berg is wel redelik steil en vra heelwat ekstra gewig en lae banddruk by 4x2’s om te verhoed dat hulle die padoppervlakte onnodig uitskop. Daar is ook ‘n paar spesiale 4x4 dele waar net rygoed met lae ratreekse dit sal maak, maar 4x2’s kan die hele groot bergsirkel met gemak voltooi.

Dit is eintlik ‘n ideale veldryroete vir beginner 4x4 ryers en vir diť met die heel luukse rygoed omdat daar feitlik geen middelmannetjies, los rotsdele en diep slote is nie en die bosse so weggesny is dat as jy mooi ry, jou ryding nooit sal krap nie. Normale rytyd oor die volle roete, vele stoppe ingesluit, is sowat 4 uur.

Die veld is ‘n paradys vir plantliefhebbers en die uitsigte oor die Robertson Karoo en BreŽriviervallei is asemrowend. Op ‘n mooi dag kan jy selfs Bredasdorp se kus van daar bo af sien. Die A-raam berghuis hoog bo in die berg is ‘n idilliese plek om oor te bly.

Hierdie roete, asook Zevenfontein, in die suidelike deel van Robertson se distrik gee jou toegang tot van die Wes Kaap se bes bewaarde renosterveld en fynbosgebiede. Moet dit dus nie verby ry nie.

ban3_fasiliteite.gif (682 bytes) Daar is ses sakpas tipe kamers met ‘n dubbelbed in elk, asook kampeerplekke aan die begin van die roete. Daar is basiese kombuisfasiliteite, asook warm "donkie" verwarmde storte en spoeltoilette.
Daar is ook ‘n A-raam tipe berghut, waar vier gaste kan slaap, in die berg. Dit kan slegs per veldvoertuig bereik word.
Skakel Jacki of Marinda Oosthuizen by 023 625 1858 vir besprekings.
Daar is verskeie gastehuise en selfsorgeenhede in McGregor (11 km weg). Skakel McGregor Toerisme by 023 625 1954 vir meer inligting.
Die veldryroete is sowat 25 km lank.
Groot Toren is 11 km vanaf McGregor en 31 km vanaf Robertson.

Vir bespreking en meer inligting, kontak Jacki & Marinda Oosthuizen 082 378 3987 or 0230 625 1858.


arrow.gif (59 bytes)RETURN TO: ADVENTURES
arrow.gif (59 bytes)GO TO:  ENGLISH | AFRIKAANS | GROOT TOREN PICS
| TOP OF PAGE
None / geen.